"preek" Tagged Preke (Page 6)
Om die dood te wen, maar jou lewe te verloor.
2de Lydensondag – 28 Februarie 2021
Teks: Markus 8:31-38
Kom Kyk!
Missionale-mense is nuuskierig en leergierig. Hulle gaan sit by ander mense se voete en instede van preek en praat, kies hulle om te kyk en te luister.
Die ander kant van hoop.
In hierdie eerste Adventsondagboodskap dink ons na oor hoe om geduldig te wag op die Here.
“Over the top!”
Die krag van God wat Christus uit die dood opgewek het, is dieselfde krag wat in elke gelowige werk. Efesiërs 1:15-23
Onverwags
Teks: Rigters 4:1-7
Aanbieder: Leon Marais
-te of -teen.
Baie mense hoop en bid dat God aan hulle kant is. Die verhaal van Josua wys dat dit die verkeerde vraag is om te vra.
Vyf bewegings van Liefde.
Is daar ‘n beter manier vir Christene om op te staan teen ongeregtigheid en geweld?
Die mense vertel self.
Tema: Die mense vertel self
Teks: 1 Tes 1:1-10
Geaard in genade
Wat maak Psalm 23 so tydloos? Dis ’n belydenis van hoop gebore uit ’n diep vertroue in God se goedheid.
Lyflik
Sondag 4 Oktober 2020, Leon Marais, Romeine 12:3-8.
Ontdekkingsreise – Vreemde Smake
In die koninkryk van God is daar nie plek vir fiemies nie. – Uitreikmaand 2020
Sê wie?
Jesus neem sy dissipels na ‘n plek van konfrontasie en ongemak. Daar leer hulle wat die beste vraag is om te vra in tye van swaarkry.