Preke on Pase

Preke on Pase

Omdat!

Sonder die opstanding is daar geen Goeie Nuus nie!

Gerol

Soms kom die Goeie Nuus in die vorm van Slegte Nuus

Goeie Vrydag Erediens

Goeie Vrydag 7 April 2023 | Johannes 18/19 | Diens gelei deur Fourie Rossouw
strand-noord familie

Outo-Noom

Die Romein, die Jood en die onvoorspelbare genade van God! Kom dink saam oor die betekenis van die ou bekende verhaal van Petrus en Kornelius vir ons vandag.

aan ALMAL?

Kom saam op ‘n asemrowende reis! Van diep binne in jou Bybel tot die verste uiteindes van die aarde… Hierdie is ‘n baie groot Storie!

Deurleefde Liefde

Om by die leë graf te kom, moes ons eers verby die kruis en die doodse stilte na Sy laaste noodkreet. Vir Christene is die weg na die Lewe in Oorvloed gekenmerk deur opoffering, dissipline, uitdaging en selfs die dood. Die Opstanding van Jesus is nie “quick fix” vir ‘n brose en dikwels wêreld nie, maar eerder die oproep om Hom te volg in die wêreld in, want die Koninkryk van God is aan die kom en Sy wil geskied,…

H.O.O.P

Dis Nagmaalsondag en Leon Marais help ons om met nuwe hoop na ons omstandighede te kyk.
fourie rossouw huis huis preek

Huis-Huis

Om tuis te kom in ‘n vreemde wêreld is ‘n groeiende behoefte onder baie mense.
  • 1
  • 2