Uitreikmaand 2020 - Ontdekkingsreise
Ontdekkingsreise – Lesse langs die pad
Leon en Fourie gesels saam oor die persoonlike ontdekkings wat hulle van God, hulleself en gemeentewees gemaak het in Uitreikmaand 2020.
Ontdekkingsreise – Gesprek met Danie Mouton
Danie Mouton help ons dink oor kerkwees in die tydvak waarin ons onsself nou bevind.
Ontdekkingsreise – Vreemde Smake
In die koninkryk van God is daar nie plek vir fiemies nie. – Uitreikmaand 2020
Ontdekkingsreise – Kultuurskok
Uitreikmaand 2020 – Hoe om te leef volgens ‘n nuwe kultuur – die kultuur van die Goeie Nuus van Jesus.