Goeie Nuus Nou: Die nuwe insigte wat die evangelie vir ons kom oopmaak in ons daaglikse lewens.
Goeie Nuus Nou: “Geld wat stom is…”
Deel van Jesus se Goeie Nuus is dat dit ons anders leer dink oor een van die groot kwessies in die lewe: sekuriteit.