Preke on Families

Preke on Families

Loop oor …vir ons kinders-2

Ons diens vanoggend is deel van ons Uitreikmaand-tema van “Loop oor”. Ons vra na ons kerk se betrokkenheid by kinders binne en buite ons gemeente by wyse van ‘n praatjie. (Daar was planne vir die opneem van die eerste diens – maar tegniese moeilikhede het dit egter in die wiele gery.) Tema: Loop oor …vir ons kinders Aanbieders: Leon Marais en Renée Jansen van Vuuren (10:00 Kykstroom)

on/moontlik

‘n Jongman se stryd kan my en jou help om rigting te kry in ons eie materialistiese wêreld.