Preke on COVID-19 Grendeltyd
Maskerloos en Vry
Leef vrymoedig in die teenwoordigheid van die Here, sonder vrees in heerlikheid!
Regverdige Herders
Na ‘n week van plunder en protes, herontdek ons wat dit beteken om in die voetspore van die Goeie Herder te stap.
Die Stilmaker van die storm
Aanlynboodskap – Sondag 20 Junie 2021 | Markus 4:35-41 | Fourie Rossouw
Teengif en Vergifnis
Teks: Numeri 21 / Johannes 3
Aanbieder: Fourie Rossouw
Sondag 14 Maart 2021 – 4de Lydensondag.
Vloedwaters
Wat doen ons as die vloedwaters van die lewe dreig om ons te oorspoel?
Psalms vir grendeltyd: Gebede in Twyfel
Week van gebed 2021 | Gesprek 5 van 5 | Psalm 73
Psalms vir grendeltyd: Gebede in mislukking
Week van gebed 2021 | Gesprek 4 van 5 | Psalm 32
Psalms vir grendeltyd: Gebede in Lof
Week van gebed 2021 | Gesprek 3 van 5 | Psalm 96
Psalms vir Grendeltyd: Gebede in Pyn
Week van Gebed 2021 – Gesprek 2 van 5 – Psalm 22
Psalms vir Grendeltyd: Gebede in Vrees
Week van Gebed 2021 – Gesprek 1 van 5 – Psalm 3
Ons Sekerheid
Waarin vind jy jou sekerheid en vrede? Psalm 62 wys ons die weg ware sekerheid en diep vrede.
Geaard in genade
Wat maak Psalm 23 so tydloos? Dis ’n belydenis van hoop gebore uit ’n diep vertroue in God se goedheid.