Preke on 1 Petrus
Goeie Nuus Gereed
Sondagoggend-erediens met ‘n regstreekse kykstroom, gelei deur Leon Marais. Teks: 1 Petrus 3:15
Hemelvaart 2020 – Mag
Leon Marais bring ‘n belangrike boodskap oor mag.
H.O.O.P
Dis Nagmaalsondag en Leon Marais help ons om met nuwe hoop na ons omstandighede te kyk.
Huis-Huis
Om tuis te kom in ‘n vreemde wêreld is ‘n groeiende behoefte onder baie mense.
magtelose INVLOED
Leon Marais gesels oor 1 Pet 2:18-25 en hoe Petrus se brief ons help in tye van magteloosheid.
Vreemdelinge wat mooi loop
Petrus se brief kan ons vandag help om sinvol met ons eie gevoel van vervreemding om te gaan.
Roeping Nou
Elkeen wat in die opstanding van Jesus glo, word gefronteer met die vraag: “Wat beteken dit vir vandag?”