Op 25 Oktober bring ons in dankbaarheid ons tiende maand dankoffers.
As jy ‘n entrepreneur is en jou advertensie wil plaas om daardeur jou dankoffer te genereer, kontak gerus die kerkkantoor.
Vrae is vry
Ons wil graag hoor van geloofskwessies wat binne ons gemeenskap leef – vul gerus die aanlynvorm in en ons gaan kyk vir ‘n manier om daaroor te kan gesels.