Preke on Liefde
Om oor te loop as die lewe uitloop.
Wanneer die lewe by ons uitloop,moet ons oorloop na ander. Matteus 13:33 | Fourie Rossouw | 30 Julie 2023
Gerol
Soms kom die Goeie Nuus in die vorm van Slegte Nuus
Die risikos van die liefde
Die liefde van Jesus neem risikos, daarvan getuig die bediening van Michele Potgieter in Oekraïne. Sy deel haar getuienis met ons.
Loop Oor: Van God se goedheid.
Uitreikmaand 2022 – Loop Oor! Sondag 28 Augustus 2022 – Diens gelei deur Fourie Rossouw
Outo-Noom
Die Romein, die Jood en die onvoorspelbare genade van God! Kom dink saam oor die betekenis van die ou bekende verhaal van Petrus en Kornelius vir ons vandag.
Deurleefde Liefde
Om by die leë graf te kom, moes ons eers verby die kruis en die doodse stilte na Sy laaste noodkreet. Vir Christene is die weg na die Lewe in Oorvloed gekenmerk deur opoffering, dissipline, uitdaging en selfs die dood. Die Opstanding van Jesus is nie “quick fix” vir ‘n brose en dikwels wêreld nie, maar eerder die oproep om Hom te volg in die wêreld in, want die Koninkryk van God is aan die kom en Sy wil geskied,…
Vyf bewegings van Liefde.
Is daar ‘n beter manier vir Christene om op te staan teen ongeregtigheid en geweld?