Een van ons gemeente se waardes is “Omgee”. Daarom het ons verskeie aksies waardeur ons die nood van mense in ons omgewing verlig. Ons hoop jy sal deel raak van hierdie groot werk.
Projekte
| Organisasie | |
| Morkel’s Cottage Rusthof | |
| Strand Care Rusthof | |
| Huis Goeie Hoop | |
| Ons Plek |
Ouetehuise
| Organisasie | |
| Soeterus | |
| Sencit Rusthof | |
| Esperanza en Pam Brink | |
| Huis Jan Swart |
Jy kan ‘n verskil maak.
Meer as ooit in die storie van die gemeente benodig ons jou hulp om ‘n groter impak op die nood in ons omgewing te maak.

Een van die maklikste en mees praktiese maniere waarop ons ‘n wesentlike bydrae kan maak vir die fisiese nood in ons omgewing, is deur ons koskas. Nie-bederfbare produkte kan by die kerkkantoor afgegee word.