Preke on Hebreërs
GEHOORSAAMHEID 101
Die Aantrekkingskrag van die Kruis Kweek Gehoorsaamheid. – Hebreërs 5:5-10 – Fourie Rossouw
‘n Mens aan wie God dink
Daar is oorgenoeg rede vir God om Sy rug op die mens te draai. Hoekom sal God dan aanhou om aan die mens dink en vir die mens om te gee?