Getuienis en Sending

Sending is in die DNA van ons gemeente. Dit maak ons nie uniek nie. So oud soos die Christelike geloof, so oud is die belydenis dat die Gees van God die kerk oor grense neem ter wille van Sy liefde vir die wêreld.

Ons Sendingvennote

Internasionaal
Tertia (Veritas Kollege) Asië
Hendrik en Ronel GroenewaldPeru
Jurie en Magdaleen GoosenInternasionale Studente – Stellenbosch
Johan en Rita BloemhofFrankryk
EJ en Sané LeachIndië
Riaan en Saretha TerblancheMosambiek
Isaac GamaMosambiek
Gerhard ErasmusMosambiek
Michele PotgieterOekraïne
Jannie Theunissen One Sheep
Plaaslik
Hendrik en Carien JansenWestlake