Die Melktert-Kommissie

Die Melktert-Kommissie

Die Melktert-Kommissie is ons gemeente se antwoord tot lekker wegneem-etes en kuiers.

Hierdie groep mense werk hard agter die skerms om deur die jaar heerlike wegneem-etes te verkoop.
Dan is hulle ook betrokke by alles wat kos en gasvryheid verg, van die basaar tot Pinkster en ons gemeente kuier.
Kontak gerus die kantoor as jy wil inskakel by hierdie groep “lekker-werk” mense.