"preek" Tagged Preke (Page 5)
Blom waar jy geplant is
Om te floreer in tye van uitdagings en bedreigings is waaroor dissipelskap gaan.
KleinGrootstories
Beleef ons erediens met ‘n lewendige kykstroom uitsending!
Diens word gelei deur Leon Marais.
Teks: Rut 1
Tema: Kleingrootstories
Jesus roep ons nie om blindelings te volg nie.
Ons almal leef met blindekolle, maar Jesus bevry ons om die lewenspad met oop oë te stap.
‘n Mens aan wie God dink
Daar is oorgenoeg rede vir God om Sy rug op die mens te draai. Hoekom sal God dan aanhou om aan die mens dink en vir die mens om te gee?
“Surprise!”
Sondagoggend-erediens met ‘n regstreekse kykstroom, gelei deur Leon Marais. Teks: Markus 9:33-37
Goeie Nuus Gereed
Sondagoggend-erediens met ‘n regstreekse kykstroom, gelei deur Leon Marais. Teks: 1 Petrus 3:15
Rus, eet, slaap, herhaal.
Herontdek jou roeping in die nadraai van ‘n donker tyd van wanhoop, angs en depressie.
Van Garsbrode na Plaatkoeke
Kyk met nuwe oë na Jesus se brood-wonderwerk en herontdek die noodsaak van gasvryheid.
Regverdige Herders
Na ‘n week van plunder en protes, herontdek ons wat dit beteken om in die voetspore van die Goeie Herder te stap.
Die Waarheid herhaal
Wat het die dodelike dans van ‘n onskuldige meisie met Jacob Zuma se tronkstraf te doen? Markus 6:14-29 – Fourie Rossouw
Die Stilmaker van die storm
Aanlynboodskap – Sondag 20 Junie 2021 | Markus 4:35-41 | Fourie Rossouw
Die val van die dice.
Sondag 16 Mei 2021 – Fourie Rossouw – Teks: Hand 1:16-25