Huwelike

Voorgenome huwelike:

Ons is saam met julle opgewonde oor julle groot dag en wil dit graag vir julle spesiaal maak. Voltooi asseblief vir ons die volgende vorm sodat ons al die nodige inlgting kan bekom.

Algemene inligting

Besonderhede van Egpaar vir die Huweliksregister:

Bruidegom

Bruid

Dokumentasie:

Ten einde die registrasie van julle huwelik af te handel het ons asb die volgende dokumentasie nodig: ID afskrifte van bruidspaar en twee getuies. Paspoortfoto’s van bruidspaar. Bewys van ‘n huweliksvoorwaardekontrak. Egskeidingsbevele (indien van toepassing).

Fooie

Ons huidige fooie beloop R1160-00 preekfooi, asook reiskoste teen R3-00/km (volgens die sinodale riglyne).