Preke on Sonde
Teengif en Vergifnis
Teks: Numeri 21 / Johannes 3
Aanbieder: Fourie Rossouw
Sondag 14 Maart 2021 – 4de Lydensondag.
Nuwe Gereedskap
Jesus word verwek deur die werk van die Heilige Gees – en hierdie Gees is steeds aan die werk in my en jou lewe, vandag!
Kolskoot – Dood vir sonde, lewend vir God.
Hoe leef ‘n Christen vry van die houvas van sonde? Romeine 6 help ons om van koers te verander.