Ons Gemeente

Ons Gemeente

Deur jou gawes en roeping uit te leef help jy die gemeente om getrou aan haar visie te wees:

Saam bring ons Christus aan almal.

strand-noord familie

Families

Van doop tot belydenis van geloof, hier skep ons ruimte vir elke fase van ‘n jongmens se ontwikkeling as ‘n kind van God en ‘n dissipel van Jesus.

Getuienis en Sending

Sending is in die DNA van ons gemeente. Dit maak ons nie uniek nie. So oud soos die Christelike geloof, so oud is die belydenis dat die Gees van God die kerk oor grense neem ter wille van Sy liefde vir die wêreld. Ons Sendingvennote Internasionaal Tertia (Veritas Kollege) Asië Hendrik en Ronel Groenewald Peru Jurie en Magdaleen Goosen Internasionale Studente – Stellenbosch Johan en Rita Bloemhof Frankryk EJ en Sané Leach Indië Riaan en Saretha Terblanche Mosambiek Isaac Gama…

Huwelike

Voorgenome huwelike: Ons is saam met julle opgewonde oor julle groot dag en wil dit graag vir julle spesiaal maak. Voltooi asseblief vir ons die volgende vorm sodat ons al die nodige inlgting kan bekom.

Barmhartigheid

Een van ons gemeente se waardes is “Omgee”. Daarom het ons verskeie aksies waardeur ons die nood van mense in ons omgewing verlig. Ons hoop jy sal deel raak van hierdie groot werk. Projekte Organisasie Morkel’s Cottage Rusthof Strand Care Rusthof Huis Goeie Hoop Ons Plek Ouetehuise Organisasie Soeterus Sencit Rusthof Esperanza en Pam Brink Huis Jan Swart Jy kan ‘n verskil maak. Meer as ooit in die storie van die gemeente benodig ons jou hulp om ‘n groter impak…