Preke on Hoop
Maskerloos en Vry
Leef vrymoedig in die teenwoordigheid van die Here, sonder vrees in heerlikheid!
Lofsangdiens – Die helder kleur van hoop
Te midde van ‘n uitdagende seisoen kan ons die Here met dankbaarheid loof en dien.
on/moontlik
‘n Jongman se stryd kan my en jou help om rigting te kry in ons eie materialistiese wêreld.
‘n Mens aan wie God dink
Daar is oorgenoeg rede vir God om Sy rug op die mens te draai. Hoekom sal God dan aanhou om aan die mens dink en vir die mens om te gee?
Pyn
Klaagliedere: die pynvolle woorde van mense aan God, word God se hoopvolle woorde aan ons…
Genoeg
‘n Vreemde nuwe manier van leef in die eerste gemeente nooi ons om nuut te dink oor ons lewens vandag… Teks: Handelinge 4:32-35 Aanbieder: Leon Marais Paassondag 11 April 2021 Teks: Onderlinge mededeelsaamheid32Die groot getal wat gelowig geword het, was een van hart en siel. Niemand het sy goed net vir homself gehou nie, maar hulle het alles met mekaar gedeel. 33Die apostels het kragdadig getuig dat die Here Jesus uit die dood opgestaan het, en die genade van God was…
Vloedwaters
Wat doen ons as die vloedwaters van die lewe dreig om ons te oorspoel?
Nuwe Stories
Watter soort mense “vlieg met arendsvlerke, hardloop en word nie moeg nie, loop en raak nie afgemat nie.” Belangriker nog: Kén jy so iemand?
Psalms vir grendeltyd: Gebede in Twyfel
Week van gebed 2021 | Gesprek 5 van 5 | Psalm 73
Donker Hoop
‘n Christen se geloofslewe is uitdagend en harde werk, maar dit skyn ‘n helder lig van hoop in donker tye.