Preke on Opstanding
Lewensonderrig 2.0
Sondag 16 April 2023 – Fourie Rossouw – Lewensonderrig 2.0
aan ALMAL?
Kom saam op ‘n asemrowende reis! Van diep binne in jou Bybel tot die verste uiteindes van die aarde… Hierdie is ‘n baie groot Storie!
Genoeg
‘n Vreemde nuwe manier van leef in die eerste gemeente nooi ons om nuut te dink oor ons lewens vandag… Teks: Handelinge 4:32-35 Aanbieder: Leon Marais Paassondag 11 April 2021 Teks: Onderlinge mededeelsaamheid32Die groot getal wat gelowig geword het, was een van hart en siel. Niemand het sy goed net vir homself gehou nie, maar hulle het alles met mekaar gedeel. 33Die apostels het kragdadig getuig dat die Here Jesus uit die dood opgestaan het, en die genade van God was…
Roeping Nou
Elkeen wat in die opstanding van Jesus glo, word gefronteer met die vraag: “Wat beteken dit vir vandag?”