Preke on Geloofsgroei
Fondasies: Die koninkryk van God
Ons skop ons nuwe jaar af met ‘n kort reeks oor die basiese vertrekpunt van ons geloof – kom luister en dink saam oor wat dit is wat ons glo!
Om oor te loop as die lewe uitloop.
Wanneer die lewe by ons uitloop,moet ons oorloop na ander. Matteus 13:33 | Fourie Rossouw | 30 Julie 2023
Lewensonderrig 2.0
Sondag 16 April 2023 – Fourie Rossouw – Lewensonderrig 2.0