Preke on Missionaliteit
Jesus maak ontbyt, en ander vis-stories
September maand is Uitreikmaand en vanoggend kom neem die Kinderkerk deel aan ons erediens!
Die Bymekaarmaker
Sondag 20 Augustus 2023 – Fourie Rossouw – Matteus 15:21-28
Nuwe Vensters
Drie-eenheidsondag herinner ons dat Pinkster baie meer was as net ‘n interne godsdienstige gebeurtenis!
Die sagte verskil in ‘n harde wêreld
Sondag 30 April 2023 – 1 Petrus 2:19-25 – Fourie Rossouw
‘n Kerk op die rand van.
Sondag 9 Oktober 2022 – Fourie Rossouw – Die kerk op die rand van…
Loop oor tussen twyfel en geloof.
Uitreikmaand 2022 – Loop Oor! – tussen twyfel en geloof.
Pierre du Plessis
Loop oor …vir ons kinders-2
Ons diens vanoggend is deel van ons Uitreikmaand-tema van “Loop oor”. Ons vra na ons kerk se betrokkenheid by kinders binne en buite ons gemeente by wyse van ‘n praatjie. (Daar was planne vir die opneem van die eerste diens – maar tegniese moeilikhede het dit egter in die wiele gery.) Tema: Loop oor …vir ons kinders Aanbieders: Leon Marais en Renée Jansen van Vuuren (10:00 Kykstroom)
Loop Oor van God se Vreugde!
Sondag 4 September 2022 – Uitreikmaand – Loop Oor! – Prof Nelus Niemandt
Loop Oor: Van God se goedheid.
Uitreikmaand 2022 – Loop Oor! Sondag 28 Augustus 2022 – Diens gelei deur Fourie Rossouw
Dissipelskap 102
Teks: Lukas 10Aanbieder: Leon Marais
Jesus roep ons nie om blindelings te volg nie.
Ons almal leef met blindekolle, maar Jesus bevry ons om die lewenspad met oop oë te stap.