Van Graad 8 af het jongmense die geleentheid om in te skakel by ‘n Dissk-groep en saam met hul vriende te groei as dissipels van Jesus.
Wat is ‘n Dissk-Groep?
Die doel van ‘n Dissk-Groep is om ‘n jongmens die geleentheid te gee om saam met ander vriende onder begeleiding van ‘n volwassene gesprekke te hê wat geloofsgroei bevorder. Na die afloop van Aandkerk kom almal in hulle Dissk-groepies bymekaar vir ‘n geloofsgroeigesprek.
- Sondae 18:00-19:00
Inskryfvorm
- Berge Toe
Aandkerk Senior Jeug Staptoer – 24 September 2022 – Greyton na McGregor. - The Chosen
The Chosen – Sien Jesus nuut.
