Preke on Lukas

Preke on Lukas

Kersdagboodskap

Kersdagboodskap – 25 Desember 2023 Fourie Rossouw

Wag ‘n baie!

Sondag 7 Augustus 2022 – Op wag vir ‘n lewe van geluk en betekenis Lukas 12:32-40 – Fourie Rossouw

Jou doopname oor die interkom

Teks: Lukas 3:15-17; 21-22 Prediker: Fourie Rossouw “Jy is my geliefde Seun. Oor Jou verheug Ek My.” — Lukas 3:22 Baie mense het ‘n soortgelyke storie as dit kom by hulle doopname. Jy gebruik dit selde en skaam jou dood wanneer dit in die openbaar uitbasuin word. Sommige se doopname kom van ‘n gevestigde familietradisie, ander het dit gekry juis omdat daar met die tradisie gebreek wou word. Tog is daar iets besonders aan die Afrikaanse woord “doopnaam”. Dis die…
  • 1
  • 2