"preek" Tagged Preke (Page 4)

"preek" Tagged Preke (Page 4)

kykNUUT

Christene is mense wat met oop harte en ondersoekende oë na buite lewe, met hul hoop gevestig op God wat nuwe dinge doen.

Epic

Tekslesing: 2 Timoteus 4:11-16 Openbare belydenis van geloof Nagmaal

Jou doopname oor die interkom

Teks: Lukas 3:15-17; 21-22 Prediker: Fourie Rossouw “Jy is my geliefde Seun. Oor Jou verheug Ek My.” — Lukas 3:22 Baie mense het ‘n soortgelyke storie as dit kom by hulle doopname. Jy gebruik dit selde en skaam jou dood wanneer dit in die openbaar uitbasuin word. Sommige se doopname kom van ‘n gevestigde familietradisie, ander het dit gekry juis omdat daar met die tradisie gebreek wou word. Tog is daar iets besonders aan die Afrikaanse woord “doopnaam”. Dis die…