Aansoek vir Belydenisafglegging

Aansoek vir Belydenisafglegging

Die openbare belydenis van geloof is altyd ‘n groot lekkerte in ons gemeente. Indien jy graag hierdie stap wil neem, vul asb die onderstaande vorm so deeglik moontlik in om die kantoor te help met die administrasie.

Dit help baie indien ons nie met bogenoemde inligting regkom nie.