Kruiswysheid: Daar is Skeppingstof aan Sy lippe Feb 23, 2020 Leon Marais Leon Marais lei ons in die eerste treë op die Lydensweg-reis met ‘n boeiende gesprek oor hoe God nuwe lewe in ons doodsheid blaas.