Preke on Psalms
Gebede vir wanneer angs die oorhand kry.
Sondag 17 September 2023 – Fourie Rossouw – Wanneer Angs die oorhand kry, kan ‘n Psalm help.
Gebede vir bulte
Sondag 5 Maart 2023 – Psalm 121 – Fourie Rossouw
Om te wag soos wagters
Sondag 13 November 2022. -Biddag vir Beskermingsdienste en Nagmaal
Goeie Vrydag Erediens
Jesaja 52:13-53:12 – Goeie Vrydag – 15 April 2022 – Fourie Rossouw
Gebede vir die lewe: Om tuis te kom by God.
Psalm 84 help om tuis te kom by God, veral wanneer ons ontuis in die wêreld voel.
Die moeilikste nuwejaarsvoorneme
Psalm 19 daag ons uit om met ons dade te getuig, ons woorde te tel en ons denke te belyn met God se waardes.
Blom waar jy geplant is
Om te floreer in tye van uitdagings en bedreigings is waaroor dissipelskap gaan.
‘n Mens aan wie God dink
Daar is oorgenoeg rede vir God om Sy rug op die mens te draai. Hoekom sal God dan aanhou om aan die mens dink en vir die mens om te gee?
Die alfabet van die desperate
Sondag Kykstroom 22 Augustus 2021 Beleef ons erediens met ‘n lewendige kykstroom uitsending. Die diens word gelei deur Fourie Rossouw. Teks: Psalm 34
Ek kyk op na die berge
Beleef ons eerste erediens met ‘n lewendige kykstroom uitsending. Die gesamentlike gesinsdiens word gelei deur Leon Marais en Bianca Nortje.
Pinkster 2021 – Rus vir die kosmos
Vrydag 21 Mei 2021 | Psalm 104 / Romeine 8 | Fourie Rossouw

Die Ruimtemaker
Psalm 4 is ‘n moed-in-praat Psalm vir elkeen wat soms oorweldig, ingeperk of benoud voel. Dit is vol praktiese wysheid om jou pad uit die donker na die lig te vind.
- 1
- 2