Preke on Ekologie
Pinkster 2021 – Rus vir die kosmos
Vrydag 21 Mei 2021 | Psalm 104 / Romeine 8 | Fourie Rossouw
Pinkster 2021 – Jesus: die koms van God se rus
Pinkster 2021 | Donderdag 20 Mei 2021 | Leon Marais | Lukas 4
Pinkster 2021 – Rus vir alles en almal
Woensdag 19 Mei 2021 | Fourie Rossouw | Teks: Levitikus 25
Pinkster 2021 – Rus: Die doel van God se verlossing en bevryding.
Dinsdag 18 Mei 2021 | Leon Marais
| Deuteronomium 5
Pinkster 2021: Rus – Die hoogtepunt van die skepping.
Pinkster 2021 | Maandag 17 Mei 2021 | Fourie Rossouw | Teks: Genesis 1:1-2:3
Pinkster 2021: Rus vir almal wat vermoeid en belas is.
Sondagaand 16 Mei 2021 – Leon Marais | Matteus 11:25-12:8 ; Romeine 8:19-22
Genoeg
‘n Vreemde nuwe manier van leef in die eerste gemeente nooi ons om nuut te dink oor ons lewens vandag… Teks: Handelinge 4:32-35 Aanbieder: Leon Marais Paassondag 11 April 2021 Teks: Onderlinge mededeelsaamheid32Die groot getal wat gelowig geword het, was een van hart en siel. Niemand het sy goed net vir homself gehou nie, maar hulle het alles met mekaar gedeel. 33Die apostels het kragdadig getuig dat die Here Jesus uit die dood opgestaan het, en die genade van God was…
Psalms vir grendeltyd: Gebede in Lof
Week van gebed 2021 | Gesprek 3 van 5 | Psalm 96
Die Planter van ‘n duisend bome.
‘n Indiese man plant vir 40 jaar elke dag ‘n boom in ‘n dorre gebied. Mettertyd verander hy dit in ‘n woud van hoop.
Of – ‘n Boodskap uit Psalm 8
Psalm 8 help ons om anders in God se skepping te leef.