- Elke Woensdag 17h30
- Waar jy ookal is.
- 5 – 10 minute van stilte, gebed en voorbidding
- Indien jy vashaak: Gebruik die Pray-as-you-go toep om jou te lei.
Moenie ophou bid nie.
– 1 Tessalonisense 5:17
“If the only prayer you ever say in your whole life is ‘thank you’ that would suffice.” – Meister Eckhart