Preke on Markus
Hy is nie hier nie.
Paassondag 31 Maart 2024 – Fourie Rossouw – Markus 16:1-8
Ook maar net mens
Sondag 11 Feb 2024 – Verheerlikingsondag – Markus 9:2-9 – Fourie Rossouw
Jesus roep ons nie om blindelings te volg nie.
Ons almal leef met blindekolle, maar Jesus bevry ons om die lewenspad met oop oë te stap.
“Surprise!”
Sondagoggend-erediens met ‘n regstreekse kykstroom, gelei deur Leon Marais. Teks: Markus 9:33-37
Die Waarheid herhaal
Wat het die dodelike dans van ‘n onskuldige meisie met Jacob Zuma se tronkstraf te doen? Markus 6:14-29 – Fourie Rossouw
Die Stilmaker van die storm
Aanlynboodskap – Sondag 20 Junie 2021 | Markus 4:35-41 | Fourie Rossouw
Van klein na groot
Sondag 13 Junie 2021 Teks: Markus 4:26-32 Fourie Rossouw
Malligheid
Jesus nooi ons na ‘n nuwe soort malligheid!
Om die dood te wen, maar jou lewe te verloor.
2de Lydensondag – 28 Februarie 2021
Teks: Markus 8:31-38
Studente van dankbaarheid
Verheerlikingsondag heroriënteer ons om in Christus se lig te leef met leerbaarheid en dankbaarheid.
Ons Sekerheid
Waarin vind jy jou sekerheid en vrede? Psalm 62 wys ons die weg ware sekerheid en diep vrede.
Padmakers en Woestynstemme
Christene is geroep om padmakers in die wildernis te wees en hul stemme in die woestyn te laat hoor.
- 1
- 2