"fourie rossouw" Tagged Preke (Page 6)
Die Stilmaker van die storm
Aanlynboodskap – Sondag 20 Junie 2021 | Markus 4:35-41 | Fourie Rossouw
Die val van die dice.
Sondag 16 Mei 2021 – Fourie Rossouw – Teks: Hand 1:16-25
Aan die Regter se kant van geskiedenis.
Hoe lyk ‘n lewe wat aan die regte kant van geskiedenis geleef word? Sondag 25 April 2021 – Handelinge 4 – Fourie Rossouw
Die Ruimtemaker
Psalm 4 is ‘n moed-in-praat Psalm vir elkeen wat soms oorweldig, ingeperk of benoud voel. Dit is vol praktiese wysheid om jou pad uit die donker na die lig te vind.
Deurleefde Liefde
Om by die leë graf te kom, moes ons eers verby die kruis en die doodse stilte na Sy laaste noodkreet. Vir Christene is die weg na die Lewe in Oorvloed gekenmerk deur opoffering, dissipline, uitdaging en selfs die dood. Die Opstanding van Jesus is nie “quick fix” vir ‘n brose en dikwels wêreld nie, maar eerder die oproep om Hom te volg in die wêreld in, want die Koninkryk van God is aan die kom en Sy wil geskied,…
Genade met die bure
Sondag 21 Maart 2021, Jeremia 31:31-34, Fourie Rossouw
Teengif en Vergifnis
Teks: Numeri 21 / Johannes 3
Aanbieder: Fourie Rossouw
Sondag 14 Maart 2021 – 4de Lydensondag.
Psalms vir Grendeltyd: Gebede in Pyn
Week van Gebed 2021 – Gesprek 2 van 5 – Psalm 22
Psalms vir Grendeltyd: Gebede in Vrees
Week van Gebed 2021 – Gesprek 1 van 5 – Psalm 3
Kom Kyk!
Missionale-mense is nuuskierig en leergierig. Hulle gaan sit by ander mense se voete en instede van preek en praat, kies hulle om te kyk en te luister.
Die Planter van ‘n duisend bome.
‘n Indiese man plant vir 40 jaar elke dag ‘n boom in ‘n dorre gebied. Mettertyd verander hy dit in ‘n woud van hoop.
Padmakers en Woestynstemme
Christene is geroep om padmakers in die wildernis te wees en hul stemme in die woestyn te laat hoor.