Aan die Regter se kant van geskiedenis.

Aan die Regter se kant van geskiedenis.

Hoe lyk ‘n lewe wat aan die regte kant van geskiedenis geleef word? In hierdie aanlynboodskap gesels Fourie Rossouw oor hoe so ‘n lewe lyk in die lig van die vroeë kerk se hantering van korrupte leiers wat hulself aan die verkeerde kant van geskiedenis bevind het.

  • Luisterteks: Handelinge 4
  • Aanbieder: Fourie Rossouw
Volgende
aan ALMAL?