"fourie rossouw" Tagged Preke (Page 5)

"fourie rossouw" Tagged Preke (Page 5)

Jou doopname oor die interkom

Teks: Lukas 3:15-17; 21-22 Prediker: Fourie Rossouw “Jy is my geliefde Seun. Oor Jou verheug Ek My.” — Lukas 3:22 Baie mense het ‘n soortgelyke storie as dit kom by hulle doopname. Jy gebruik dit selde en skaam jou dood wanneer dit in die openbaar uitbasuin word. Sommige se doopname kom van ‘n gevestigde familietradisie, ander het dit gekry juis omdat daar met die tradisie gebreek wou word. Tog is daar iets besonders aan die Afrikaanse woord “doopnaam”. Dis die…

Die Waarheid herhaal

Wat het die dodelike dans van ‘n onskuldige meisie met Jacob Zuma se tronkstraf te doen? Markus 6:14-29 – Fourie Rossouw