Die Waarheid herhaal

Die Waarheid herhaal

Wat het die dodelike dans van ‘n onskuldige meisie met Jacob Zuma se tronkstraf te doen? In hierdie aanlynboodskap gesels Fourie Rossouw oor die dood van Johannes die Doper en die verhaal se merkwaardige raakplekke met ons lewens vandag.

  • Sondag 11 Julie 2021
  • Aanbieder: Fourie Rossouw
  • Teks: Markus 6:14-29