"fourie rossouw" Tagged Preke (Page 3)
Die Bybel maak nie sin nie.
Hoe maak ek sin van die Bybel wanneer die lewe om my nie sin maak nie?
Kyk, Getuig, Bly en Volg.
Sondag 15 Januarie 2023 – Joh 1:29-42 – Fourie Rossouw
Kersdag 2022
Sondag 25 Desember 2022 – Kersdag – Diens gelei deur Fourie Rossouw
Leef jou lewe, God is met jou.
Moenie bang wees om jou beste lewe te leef nie, want God is met jou.
Sondag 18 Desember 2022 – Fourie Rossouw
Waar hoorsê op dowe ore val.
Sondag 4 Desember 2022 – Jesaja 11:1-10 – Fourie Rossouw
Om te wag soos wagters
Sondag 13 November 2022. -Biddag vir Beskermingsdienste en Nagmaal
Die risikos van die liefde
Die liefde van Jesus neem risikos, daarvan getuig die bediening van Michele Potgieter in Oekraïne. Sy deel haar getuienis met ons.
Die wins van die Fariseër
Om ander mense te oordeel is menslik en maklik. Maar ‘n lewe van dankbaarheid en nederigheid sluit vir ons die Koninkryk van Jesus oop.
‘n Kerk op die rand van.
Sondag 9 Oktober 2022 – Fourie Rossouw – Die kerk op die rand van…
Loop Oor: Van God se goedheid.
Uitreikmaand 2022 – Loop Oor! Sondag 28 Augustus 2022 – Diens gelei deur Fourie Rossouw
Wag ‘n baie!
Sondag 7 Augustus 2022 – Op wag vir ‘n lewe van geluk en betekenis
Lukas 12:32-40 – Fourie Rossouw
Boomwortels, boererate en boustene.
Sondag 24 Julie 2022 – Fourie Rossouw – Kolossense 2:6-19