Wanneer die lewe jou disoriënteer en jy nodig het om ‘n ander uitweg te vind, gee jou oë die eerste treë in die rigting van nuwe hoop en vryheid.
- Prediker: Fourie Rossouw
- Tema: ‘n Nuwe uitkyk vir ‘n nuwe uitweg
- Teks: Handelinge 9:1-20