"grendeltyd" Tagged Preke
Kopskuiwe en Nuwe Drome
Wat is die kopskuiwe wat ons in die kerk gemaak het sedert Covid-19 grendeltyd inwerking getree het?
H.O.O.P
Dis Nagmaalsondag en Leon Marais help ons om met nuwe hoop na ons omstandighede te kyk.
Huis-Huis
Om tuis te kom in ‘n vreemde wêreld is ‘n groeiende behoefte onder baie mense.
Vreemdelinge wat mooi loop
Petrus se brief kan ons vandag help om sinvol met ons eie gevoel van vervreemding om te gaan.