Kopskuiwe en Nuwe Drome

Na meer as 180 dae in grendeltyd reflekteer Fourie Rossouw oor wat hy geleer het oor kerkwees aan die hand van Joël 2:28. Hy kyk vorentoe en wonder hoe die kerklandskap gaan lyk wanneer die stof van grendeltyd gaan lê het. Het die jonger generasie deur die krake geval en gaan die ouer generasies terugverlang na hoe dit in die verlede was?