Loop Oor: Van God se goedheid.

Loop Oor: Van God se goedheid.

Uitreikmaand 2022 – Loop Oor!

Dis die afskop van ons Uitreikmaand vir 2022 en die tema is “Loop Oor!” Fourie Rossouw begin die eerste van 5 gesprekke met die tema: “Laat die hoeke van jou hart oorloop van God se goedheid.”

  • Sondag 28 Augustus 2022
  • Teks: Romeine 12
  • Ds Fourie Rossouw