"advent" Tagged Preke
Leef jou lewe, God is met jou.
Moenie bang wees om jou beste lewe te leef nie, want God is met jou.
Sondag 18 Desember 2022 – Fourie Rossouw
Waar hoorsê op dowe ore val.
Sondag 4 Desember 2022 – Jesaja 11:1-10 – Fourie Rossouw
Gifdraers of Vrugdraers
Leef jy in vrees of dra jy vrug? Pik jy of prys jy? | Sondag 12 Desember 2021 | Lukas 3:7-18 | Fourie Rossouw
Sodat klippe nie kinders hoef te kry nie.
Die koninkryk van God kom na ‘n regte egte wêreld met regte egte uitdagings.
Die Planter van ‘n duisend bome.
‘n Indiese man plant vir 40 jaar elke dag ‘n boom in ‘n dorre gebied. Mettertyd verander hy dit in ‘n woud van hoop.
Padmakers en Woestynstemme
Christene is geroep om padmakers in die wildernis te wees en hul stemme in die woestyn te laat hoor.
Die ander kant van hoop.
In hierdie eerste Adventsondagboodskap dink ons na oor hoe om geduldig te wag op die Here.