"uitreikmaand" Tagged Preke
Uitreikmaand 2024: Stoepseëninge
Sondag 22 September 2024
Uitreikmaand 2024 – Stoep etiket
Sondag 15 September 2024
Uitreikmaand 2024 – Welkommatjie
Tema: Sit ‘n welkommatjie op jou voorstoep
Fourie Rossouw
Teks: Jakobus 2:1-17
Loop oor: die wye wêreld in!
Ds. Daniël de Wet lei ons erediens vanoggend. Hy is die Predikant in Sinodale Diens vir getuienis en help ons om ons rol in die verspreiding van die Goeie Nuus vér buite ons gemeente se grense te verstaan.
Loop oor tussen twyfel en geloof.
Uitreikmaand 2022 – Loop Oor! – tussen twyfel en geloof.
Pierre du Plessis
Loop Oor van God se Vreugde!
Sondag 4 September 2022 – Uitreikmaand – Loop Oor! – Prof Nelus Niemandt
Loop Oor: Van God se goedheid.
Uitreikmaand 2022 – Loop Oor! Sondag 28 Augustus 2022 – Diens gelei deur Fourie Rossouw
“Surprise!”
Sondagoggend-erediens met ‘n regstreekse kykstroom, gelei deur Leon Marais. Teks: Markus 9:33-37
Goeie Nuus Gereed
Sondagoggend-erediens met ‘n regstreekse kykstroom, gelei deur Leon Marais. Teks: 1 Petrus 3:15
Die Gini-koëfisiënt van glo en doen
Elke Christen leef met ‘n gaping tussen glo en doen. Jakobus daag ons uit om dit so klein as moontlik te kry.
Ontdekkingsreise – Lesse langs die pad
Leon en Fourie gesels saam oor die persoonlike ontdekkings wat hulle van God, hulleself en gemeentewees gemaak het in Uitreikmaand 2020.
Ontdekkingsreise – Gesprek met Danie Mouton
Danie Mouton help ons dink oor kerkwees in die tydvak waarin ons onsself nou bevind.
- 1
- 2