"psalms" Tagged Preke
Gebede vir die lewe: Om tuis te kom by God.
Psalm 84 help om tuis te kom by God, veral wanneer ons ontuis in die wêreld voel.
Die moeilikste nuwejaarsvoorneme
Psalm 19 daag ons uit om met ons dade te getuig, ons woorde te tel en ons denke te belyn met God se waardes.
Ek kyk op na die berge
Beleef ons eerste erediens met ‘n lewendige kykstroom uitsending. Die gesamentlike gesinsdiens word gelei deur Leon Marais en Bianca Nortje.

Die Ruimtemaker
Psalm 4 is ‘n moed-in-praat Psalm vir elkeen wat soms oorweldig, ingeperk of benoud voel. Dit is vol praktiese wysheid om jou pad uit die donker na die lig te vind.
Geaard in genade
Wat maak Psalm 23 so tydloos? Dis ’n belydenis van hoop gebore uit ’n diep vertroue in God se goedheid.