"paassondag" Tagged Preke
Hy is nie hier nie.
Paassondag 31 Maart 2024 – Fourie Rossouw – Markus 16:1-8
Deurleefde Liefde
Om by die leë graf te kom, moes ons eers verby die kruis en die doodse stilte na Sy laaste noodkreet. Vir Christene is die weg na die Lewe in Oorvloed gekenmerk deur opoffering, dissipline, uitdaging en selfs die dood. Die Opstanding van Jesus is nie “quick fix” vir ‘n brose en dikwels wêreld nie, maar eerder die oproep om Hom te volg in die wêreld in, want die Koninkryk van God is aan die kom en Sy wil geskied,…
Paassondag: Deur Sy wonde word ons heel
In die nadraai van die Opstanding van Jesus, word Sy dissipels met Sy wonde gekonfronteer.