Die risikos van die liefde Oct 30, 2022 Fourie Rossouw Die liefde van Jesus neem risikos, daarvan getuig die bediening van Michele Potgieter in Oekraïne. Sy deel haar getuienis met ons.