Elke Sondag is daar ‘n aanlynboodskap beskikbaar op ons webblad en YouTube-kanaal. Dit is ‘n lewendige Kykstroom uitsending van die erediens wat 09:30 plaasvind.
Sê nou maar ek mis dit?
Al die opnames van die eredienste is op ons webblad beskikbaar.