Die Planter van ‘n duisend bome. Dec 13, 2020 Fourie Rossouw ‘n Indiese man plant vir 40 jaar elke dag ‘n boom in ‘n dorre gebied. Mettertyd verander hy dit in ‘n woud van hoop.