Preke from 2026
“soos Christus”
Paulus se opdragte aan slawe en eienaars het dalk meer te doen met ons moderne wêreld as wat ons aldag dink!
Nuwe Denke – Nuwe Offers
Ons kyk bietjie verder na hoe ons nuwe denke ons lewens prakties beïnvloed.
Nuwe Lyf Nuwe Klere
Verdere ontdekkings in Paulus se brief aan die gemeente in Efese