Ontdekkingsreise – Lesse langs die pad Sep 20, 2020 Fourie Rossouw, Leon Marais Leon en Fourie gesels saam oor die persoonlike ontdekkings wat hulle van God, hulleself en gemeentewees gemaak het in Uitreikmaand 2020.