Die wins van die Fariseër Oct 23, 2022 Fourie Rossouw Om ander mense te oordeel is menslik en maklik. Maar ‘n lewe van dankbaarheid en nederigheid sluit vir ons die Koninkryk van Jesus oop.