COVID-19
Bybelkuiers
Die Bybelkuiers is vir mense wat ‘n behoefte het om in grendeltyd saam met ander gelowiges opnuut weer ‘n liefde en kennis vir die Bybel te ontwikkel.
Ons Koskas Loop Oor!
Dankie aan elkeen se bydrae vir die Koskas projek.
Die vroeë kerk en pandemies
Kenners beweer dat die vroeë kerk se radikale groei toegeskryf kan word aan die medelye wat hulle bewys het.